nog 'n paar fotos

Ons berei die sandboards voor vir SPEED!Middagete in die woestyn, voor die sandboarding!!En hier gaan ons........whoopee!kokerboomwoud in keetmanshoop!Nie net woestyn nie, ook 'n see. Kids het by Swakop in die water gespeel, seker 2grade!Aandpiekniek in die Naukloof natuurreservaat.Trokkie ry lekker met ons, ek is baie dankbaar!Kids kry genoeg vars lug en oefening in!mooiste blom in Messum Krater afgeneemKruger was skottelgoed in MaanlandskapMarais (Sparkie) voor sy lessenaar, D*7$#se water tenk het losgekom!


Mamma ek het nooit geweet 'n vlakvark voel so hard nie Giants playground (keetmanshoop) Rotsformasies wat jou asem wegvat. Kids het ure gespeel!

Kids gniet die view


Linah is nie saam nie!!!!! Nou moet
 sus maar inspring
Ons mooiste namib blom!! So tuis in die bos!!
Kara was ons klere
Riekies en JOhn het ons die laaste 2 weke gejoin en wat 'n blessing. Riekies was weer 'n bobaas kok en het uit 'n basiese kampkoskas, amasing skeppings gemaak!Die Huisamens se tentjie!Ons kampsite by Epupa valle.Ons doen river rafting op die Kunene rivier. Kruger en Riekies is safety officers en Kara skreeu net vir meer rapids!Op ons riverrafting het ons sundowners gedrink op AngoleseeilandtjieMarais voor die Epupa valle!Steyntjies by EpupaMaak verjaarsdagkaartjies vir pappa